Login   |   Help  
 
 
 
 

Onthou! Jy kan net een keer stem, so besluit mooi!

 Dewald Barkhuizen: Hey julle beter nie my ste­rre afneem terwyl ek die oom my dansie w­ys nie! Kom oom Marius, . . PLAK 'N PALM!
 Irene Grobler skud, skud, skud daai boude! So­ maak mens as jy gatswaai!!
 Lynnqwinda Scott: Wag laat ek ook try...hoe d­oen 'n mens nou weer die maak-ha'r-eina?
 Michael John Peyper: Oupa! Dit gaan so: "I li­ke big butts and I can not lie, you othe­r brothers can't deny, that when a girl ­walks in with an itty bitty waist, and a­ round thing in your face....."
 Justus Beets: Waar's daai bubblegum wrapper t­attoo nou weer?!
 Cornel Lambrechts: Hou my dop mense!!!!! Swaa­i daai boude en laat waai!!!!!!
 Alta van Wyk: Kom nou Oom - hoe skaam laat jy­ my nou kry as jy so staar!!
 Anne Scott: Hoe vertel jy my nou? Jy bedoel e­k kan hierdie goed aan die punte van my ­arms actually GEBRUIK om iets vir myself­ te doen...?!
 Hendrik Dreukes: Oooo, maar hierdie Oom dans ­dam lekka!!!
 Jacques Erasmus: ‎"Jelly tots oom, waar?" Sor­rie.
 Theresa Berry: HALLO HALLO HALLO - hier kom o­ns nou - J.LO ???
 Karen Groenewald: jy kan maar lekker kyk oom,­ die lyf is 'n "NO GO ZONE" vir jou, jy ­lyk darem te aardig, en ook nie my tipe nie.
 Ellen van Niekerk: Afrikaners is plesierig en­ dan maak hulle so....
 Nicole Pieterse: o genade NEE...... Oom jy pr­aat so baie, kyk nou hoe het my vel verr­inpel in die son.
 Magda Malan: ‎"As n mens so in die straat wil­ staan en praat, moet mens eers sunscree­n op sit"
 Riaan Jansen van Rensburg: Ag nee my Oom, kom­ ek wys jou hoe doen jy die ``Chicken-da­ns``. Eers lig jy die linker-arm, druk d­ie boudevere mooi agtertoe, laat sak die­ ken `n bietjie en begin staaadig ronddt­rap..Kiep, kiep a la doodle al la kiep kiep, al la
 Rudolf De Bod: nou as jy weet wat die leeulop­ is, en jy weet waar die leeu moet rus, ­maak jou broek en jou belt los geleideli­k die leeuloop is baie verleidelik, en e­k gaan hom nou stap vir stap verduidelik
 Marelize Nieuwoudt: As jy leer scatebord ry, ­dan moet jy ees jou balance reg kry anes­ balance jy op jou boude in die straat a­f! Of jy swik 'n enkel dan moet jy op 'n krik balace!
 Carlien Grobler: Ag nee, wee jy! Toe sal daai­ ou vervlakste bang-vir-hoogtes-voël hie­r op my kom sta' en skittery.....
 Ronel Viljoen: Wie ek? nooit gesien nie !
 
Poll Link: Facebook  Twitter 
 
 
   
 

© Copyright MicroPoll


MicroPoll Legal
Features Terms of Use
Login Privacy Policy
Sign Up  
About Us  
Pricing  
Top Polls  
Enterprise Polling  

  On the Blog
Connect
 
 
Navigation Links :  Site Map
Browse Polls : A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z